Die Wes-Kaapse regering sê ‘n finansiële administrateur sal aangestel word om die herstelplan vir die Theewaterskloof munisipaliteit in werking te stel. Die munisipaliteit se geldsake het die afgelope ...
Administratiewe rompslomp en die gebrek aan politieke wil is van die grootste faktore wat ekonomiese groei deur kleinsake-ondernemings in die wiele ry. Die voorsitter van die Afrikaanse ...
Die Johannesburg metroraad sal more met die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa en Eskom vergader om ‘n oplossing vir die stad se kragskuld te probeer kry. Eskom dreig om die kragtoevoer ...
Lede van ‘n forum van vragmotorbestuurders, die ATDF, sê hulle beoog om vandeesweek met ‘n landswye staking te begin. Vragmotorbestuurders wat aan die organisasies behoort kla lank reeds oor die ...
Die leier van die EFF, Julius Malema, sê die feit dat sommige senior partyleiers bedank het, beteken nie dat dit die begin van die einde vir sy party is nie. Die mees onlangse bedanking onder senior ...
Die owerhede by die Lebombo-grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek het motoriste gevra om bedag te wees op die onstabiele situasie by die grenspos. Die verkeer op die N4-tolpad na die grenspos sal ...
Die sakeman en gewese bestuurshoof van die First Rand-groep, Roger Jardine, sê Suid-Afrikaners sal in volgende jaar se algemene verkiesing voor ‘n belangrike keuse te staan kom. Jardine het só gesê in ...
Die Johannesburg metroraad sal more met die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa en Eskom vergader om ‘n oplossing vir die stad se kragskuld te probeer kry. Eskom dreig om die kragtoevoer ...
Die Vrystaatse kantoor van die Openbare Beskermer het bevestig dat hulle ondersoek doen na die korrupsieklagtes wat ingedien is teen die premier, Maqueen Letsoha-Mathae, en haar man – die speaker van ...